‘n Video van een van die wenners van die ATKV-Redenaarsfinaal het die internet aan die gons. In die video herhaal Mpumi Rakhudu sy wentoespraak oor sy liefde vir Afrikaans voor die leerders van die ...